ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Laat Die Kindertjies
Laat Die Kindertjies

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




'n Meisietjie stap uit Saigon met rook wat om haar walm sy ken reeds vroeg die dood wat kleef - hul noem dit hier napalm 'n Seuntjie met die Dawidster dra saam met hom die vrees dat die teken teen die deur dalk weer 'n hakekruis kan wees (koor) In die branding van ons oorloë aan die kantlyn van die stryd is 'n leërskare kinderoë wat jou en my verwyt; maar as jy fyn sou luister bo die gedreun van tenk en bom hoor jy iemand dringend fluister: "Laat hul dan na my toe kom." In Afrika se donker hart is die coup d'etat verby: 'n moeder steek die grens oor


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top