ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Net 'n Bietjie Liefde
Net 'n Bietjie Liefde

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




"Net 'n bietjie liefde!" eis die kleinste strompelaar; en eis hiermee die hoogste wat 'n sterfling kan ervaar. (koor) Vra alles behalwe die hoogste want liefde gevra is te veel. Vir eindige mensies soos ons is, is liefde gevra eens te veel. "Net 'n bietjie liefde!" is die bakvis se versoek; maar weet nie dat sy end-uit na hierdie droom gaan soek. (koor) "Net 'n bietjie liefde!" roep die digter radeloos want sonder hierdie dryfkrag is sy versies waardeloos "Net 'n bietjie liefde?"


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top