ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Tyd en Dae
Tyd en Dae

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




Die jeug verblind sy eienaar teen tyd Die dae bly lank, die horison bly wyd Daar is veer in elke tred Daar is buit in elke bed En die lewe, ongerep en ongelslyt En dan is daar die jare tussen-in Dis nie die einde nie, maar ver verby begin Die impotente vrees Oor wat nog kom, oor wat sal wees Word dringend dan die soeke na die sin En skielik is jy hoogstens nie meer jonk nie En al soek jy, vind jy nimmer meer die vonk nie


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top