ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Magda Se Tuin
Magda Se Tuin

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




In Magda se tuin spin politici drome onder druipende, donkerpers bome; word dan en wan selfs 'n witskrif beplan in haar Oktober-tuin, haar Bryntirion-tuin En eenmaal per week word die spyskaart bespreek - die gesprek is verfyn soos die wit porselein wat rinkel en klink as sy weer 'n keer skink in Magda se tuin, Haar Bryntirion-tuin (koor) En die ringmuur loop wit om haar tuin en die ysterhek is gegote en die naam van die huis lees "Welkom Tuis", maar die reusehek bly geslote ja, Magda se tuin bly geslote


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top