ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Niemandsland
Niemandsland

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Zen 

  • お気に入り登録




Jou reëls kan my nie bind nie Ek's 'n bedoeïen op reis Geen status maak meer saak nie Want die wêreld is my huis In my Niemandsland is almal vry Word grense geïgnoreer Word elk' burokraat bloot afgelag sonder teëspraak of verweer Ek's 'n burger van die wêreld Ek bewoon 'n Niemandsland Sonder wette, sonder grense, Ek's aan elke mens verwant Ek's Sjinees, Kubaans en Russies - my paspoort is verpand maak nie saak van waar jy kyk nie: ek bly aan die ander kant in my Niemandsland Vandag is ek 'n Arabier Selfs 'n wandelende Jood Waar ek woon is daar geen oorlog nie Elke kind het melk en brood


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top