ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > By Jou
By Jou

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Zen 

  • お気に入り登録




By jou is ek nie bang nie Maak dit alles tog weer sin By jou is nagte veels te kort En gemaak om te bemin By jou dra ek nie maskers nie Kan ek wees net wie ek is En stroop ek elke laag af Van die lewe se vernis By jou word elke bloekombos 'n orkes van duisend fluite wat soet en sag musiek maak in die suidewind daar buite By jou sien ek die Noorderlig In die son wat sawens sak


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top