Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Man Op Die Brug
Man Op Die Brug

Artist:Coenie De Villiers  Album:Zen 

  • Bookmark this page




Man teen die luglyn Man op die brug Hoor hoe die water Verleidelik sug Soos 'n liggaam gereed Vir ontvangenis Van 'n stad se vergooides Wat hunker en rus 'n Oomblik net hang hy 'n meeu aan 'n tak en dan klief sy skedel die modderbruin vlak Die water klots hewig Teen versinkte beton En 'n lewe beur terug Na sy eertydse bron Altyd weer spronge na vergetelheid


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top