ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Alles Wat Leef
Alles Wat Leef

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Zen 

  • お気に入り登録




Alles wat leef moet eendag sterf 'n Blom, 'n boom, selfs die hoogste berg moet eendag voor die winde swig en vlakte word - dis die tyd se plig So word die bos se blare molm Word 'n stomp gebrand in vuur So word sneeu weer immers water Ja, daar's min wat langer duur Dus skryf ek teen die donker in Elke woord word 'n nuwe begin Want jy sien, opsluit is 'n song uit jou pen 'n manier om die dood te ken, 'n manier om tyd te wen Op die keper beskou is die son reeds oud oor die gang van tyd word hy


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top