ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > My Huis
My Huis

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Zen 

  • お気に入り登録




met Karen Zoid My hart is soos 'n huis Wat gebou is op 'n rots Wat uitkyk oor die see Bo die water se geklots Hy is gepantser teen die winde Wat aanstoot teen die kus Hy beskut sy kamers binne Word 'n skuiling om in te rus Mense woon daar in my huis: 'n pa, 'n ma en 'n kind hulle kyk deur die huis se vensters word deur die son op die see verblind Hulle kom en gaan soos mense maar doen Ja, die huis word soms verwaarloos Dan maak ek flink die luike oop


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top