Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Ondanks Alles
Ondanks Alles

Artist:Coenie De Villiers  Album:Zen 

  • Bookmark this page




As die virus in my lyf My laat boet vir sy verblyf En my klein maak, krom en broos Is jy nog daar om my te troos? As my pas wou stadig word En jy weet my lewe's kort As jy die tekens aan my lees Sou jy nog daar vir my kon wees? Ondanks alles... Dan sou ek, bevry, vir oulaas My vlerke sprei My van alle bande losmaak En ondanks alles by jou bly As die virus in my lyf My laat boet vir sy verblyf As my kragte daagliks taan Sal jy steeds langs my bly staan?


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top