Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Engel
Engel

Artist:Coenie De Villiers  Album:Zen 

  • Bookmark this page




As ek laataand terugkeer huis toe Loop daar 'n engel voor my uit Hy ken my hart se kronkels En my dag se bitter buit Hy luister na my voetval Wat deur die strate klink En telkens as ek struikel Sal hy my huis toe wink Hy bewaar my teen die onheil En troos my teen die pyn Tot hy saggies skuins voor dagbreek In die dagluimer verdwyn Maar klokslag teen die skemer Hoor ek hom fluister voor die deur "Kom, laat my jou beskerm, teen wat snags met mens gebeur..." Hy't 'n jas wat blink soos maanlig


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top