ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Praat Met My
Praat Met My

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:My Hart Is Aan Die Brand 

  • お気に入り登録




Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan Alles het verander toe jy voor my kom staan En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou Maar nou moet jy onthou Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam Al wat ek vra is praat met my Praat met my ek wil jou verstaan Praat met my sê as iets jou pla Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie Sê vir my sê my waar jy staan


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top