ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Kom Na My
Kom Na My

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:My Hart Is Aan Die Brand 

  • お気に入り登録




Ek het gedink daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem My liefling net vir jou Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink en wonder of ek weer een nag sal kom En wat sou jy tog met die maan kon maak Ja wat sou jy tog met die maan kon maak Die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes My hart sou nie die angs en droef kon staan Jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in Mei So bloei my hart terwyl ek vir jou wag Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag Die somersnag is in my siel vanaand


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top