ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Bly By My
Bly By My

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:My Hart Is Aan Die Brand 

  • お気に入り登録




Ons is hier voor jou huisie, die straatlig brand Jy's so mooi my gedagtes verdwaal Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra Kan ek vra: kom bly by my Jy lê vorentoe, ek dog jy wil my soen Maar jou asem streel sag teen my oor En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol Toe jy vra: kom bly by my Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Bly by my In die donker was jou oë die lig vir my Jy't 'n straal by die sonlig gesteel Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin Sal ek vra: kom bly by my Ek lê vorentoe, jy dog ek wil jou soen Maar my asem streel sag oor jou oor En ek fluister: my liefling, gee my jou hand En ek sê: kom bly by my Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top