ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Welkom By My Party
Welkom By My Party

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Hier Naby Jou 

  • お気に入り登録




Hey hey vandag begin die naweek Bel die girls vanaand gaan ons party Jy weet almal dink dis tyd vir ‘n jol Hou vas ek gaan 'n plan maak Bel elke siel wat nog saakmaak Hey jy bring ‘n paar wilde lywe saam Lewe net een keer Kuier sommer dwarsdeur Druk haar tot die son opkom Hey jy welkom by my party Maak geraas die bure raak nie kwaad nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top