ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ek Wonder
Ek Wonder

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Hier Naby Jou 

  • お気に入り登録




Ek wonder ek wonder Ek wonder elke dag... Jy verstaan nie wat jy aan my doen nie Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie Jy maak tot die dier in my wakker Jy jy dink dat ek jou nie kan sien nie Jy dink dat ek jou nog nie ken nie Ons is dan die een en dieselfde Daar is 'n wêreld tussen my en jou Wat ons twee nog apart hou Elke nag droom ek dat ek jou vashou Maar ek is nog sonder jou As dinge anders was was jy by my Ek wonder elke dag


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top