Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Sien Jou Weer
Sien Jou Weer

Artist:Coenie De Villiers  Album:Karoonagte 

  • Bookmark this page




Sien jou weer Op ‘n straathoek eendag weer Sien jou weer Maar totdat dit gebeur Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Sien jou weer Langs ‘n boulevard in Parys Sien jou weer Maar tot ons paadjies kruis Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Wie’s ons om te bepaal Wie ’t gewen? Wie ’t gefaal? Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top