ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ek En My Bottel
Ek En My Bottel

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Ons lê hier langs die pad Ek en my bottel Die mense loop verby Dis vroeg in die oggend Ons lê hier soos geliefdes Verstrengel in mekaar Sy is leeg van my Ek is vol van haar Ek was 'n paar jaar in die weermag Geveg daar op die grens Die bos daar het my mal gemaak Maar nou is ek weer 'n mens Ek het die land hier sien verander Selfde storie ander boek Ek is die bruinman in die middel Nooit wit of swart genoeg nie Sy is alles wat my reg hou Sy is al wat my laat val Sy is die liefde van my lewe Sy's my Heelal Sy's my sonde my verlange Sy's my honger en my dors Sy's is die onmag wat my vashou Sy's die vrou Wat my nooit sal los nie Ek is 'n swerver in die stad hier Slaap daar buite by die hek Van die Kompanjie se tuine Voor die useless parlement Waar hulle praat en praat en praat Oor die toekoms van die land


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top