ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Onrusrivier
Onrusrivier

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Ek was vir 'n jaar Langs die Onrusrivier Het my lewe sien stroom Na die see Gesigte van liefde In die wolke gesien En onthou wat ek lank wou vergeet Ek het daar die taal Van die water geleer Gesien wat ek nie kon verklaar Stemme van mense Langs die oewer gehoor En lank naar die hemel gestaar Ek het die bottels met rooiwyn omarm Ek het die son in die see sien verdrink En in die wind wat daar waai


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top