ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Klara Majola
Klara Majola

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Klara Majola wou haar vader wat blind was Toe die skermer sak gaan haal Daar waar hy die hout versamel Maar Klara Majola het verdwaal Verdwaal in die donker van die skaduwee van die Berge Verdwaal in die winter in die Kaap Sy kon die pad nie terug vind nie Was moeg en het gaan slaap Klein Klara Majola lê verkluim In die Bokkeveld se bros kapok Haar arms en bene bruin en kromgetrek Soos ‘n wingerdstok Klara Majola die koue geweld Sif stadiger oor my uit die ruim Maar nooit sal ek in die Bokkeveld So warm....soos jy verkluim


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top