ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Kry Jou Gat In Rat
Kry Jou Gat In Rat

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Jy staan langs die kant Jy gee jou kritiek Jy sê die wêreld En die mense is siek Die tv sleg Koerante swak Sisteem is vrot En die volk in die kak Moenie kyk nie Na die politiek Dis gemors van tyd En dit maak jou siek Klim die berg Om die boere te vererg Kom aan Bobbejaan Kom aan Los jou angs en volg jou hart Word 'n skilder en kleur jou dag Kry jou gat in rat Want jy kla oor dit En jy kla oor dat Jy kla oor die tou By die bank in die stad Hulle steel jou geld


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top