ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Swartvrou
Swartvrou

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Sy's 'n swart vrou van die Ooskaap Wat getrek het na die stad Lank gelede ver van huis En die lewe was soms hard Twee kinders met 'n man Wat haar gelos het en verdwyn Maar sy het nooit ophou sing Al het sy swaar gekry Izaninonke Sikulele Sikule ingomenemandi Ek is 'n witman van die noorde Ek het gereis na hierdie land Ek het my toekoms hier gevind En 'n hawe vir my hart En 'n horison van woorde En 'n wêreld vol musiek En 'n swartvrou uit die Ooskaap Wat my geleer het om te sing


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top