ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Verjaarsdaglied
Verjaarsdaglied

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Veels geluk liewe maatjie Omdat jy verjaar Mag die Here jou seën en Nog baie jare spaar Kom ons drink nog 'n bottel En ons huil na die maan En ons dans sonder sorge Op hierdie vulkaan Want hierdie land is nie die hemel En al kak ons soms af Ons sal kuier tot die einde Ons sal sing tot in die graf Moenie huil nie Moenie treur nie Daar's 'n nuwe dag voor elkeen wat jy verloor Moenie huil nie Moenie treur nie


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top