ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Jonk In My Kop
Jonk In My Kop

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Ek kyk na die klok Die tyd gaan verby Staan op in die oggend My spiere is styf Maar in my gedagtes Is ik eindelik vry Jonk in my kop Oud in my lyf Ek was 16 jaar Hartseer en pyn Verlief op 'n meisie Wat ek nie kon kry Ek was so ernstig en diep My gedagtes was grys Ek was toe oud in my kop En jonk in my lyf Dis goed om te wees Waar ek nou is Jy maak my nie mal nie Ek weet wie ek is Ek is nie meer lus nie Om te mors met my tyd Jonk in my kop Oud in my lyf Daar 's pragtig jong meisies Hier in die land Maar om eerlik te wees Hulle maak my nie warm Skoonheid is mooi Maar ervaring is meer


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top