ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Jou Land
Jou Land

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Kaalvoet 

  • お気に入り登録




Ek is 'n vreemde hier Ek het my land gelos Ek het jou pad gekruis Ek het jou spoor gevolg Jy het gesê gaan terug Moenie op my vertrou Maar jy is 'n deel van my Hoe kan ek sonder jou En ek weet Die toekoms is onseker En die donker is digby En ek weet ons wag 'n lang reis Reg deur die woestyn Maar jou land is my land Jou volk is my volk Jou taal is my taal Jou God is my God Jou droom is my droom Jou pad is my pad Jou toekoms my toekoms Jou hart is my hart Ek weet jou volk is bang Vir ons wat anders is Maar ek sal brugge bou


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top